




Bidcoins-in-'n-Boks (vir Vroue van Geloof)
R120.00
"Julle skoonheid moet veral innerlik wees: blywende beskeidenheid en ’n gemoed wat kalm en rustig is. Dit is vir God kosbaar." - 1 Petrus 3:4
Vroue van Geloof soek na God. Hul soek heelhartig na hom en begeer om naby aan Hom te lewe. Om 'n Vrou van Geloof te wees beteken nie dat als perfek is nie. Inteendeel, dit gaan daaroor om jou vertroue in God te plaas. Om nie vir vrees in te gee nie, om vol hoop te wees, om op Sy Waarheid te staan, en na Hom te soek. Dit is om te kies om jou geloof in Hom te plaas.
Elke Vroue van Geloof Bidcoins-in-'n-Boks stel bestaan uit dieselfde verse en is 'n ideale geskenk vir Inspirerende Vroue van Geloof.
Beskrywing
Wat is binne die Boks?
- Seven (7) MDF Bidcoins with Scriptures engraved on;
- Een (1) MDF Bidcoins houer;
- Lectio Divina (Gebed en Skriflesing) gids.
Additionele inligting
| Aantal Bidcoins | 7 |
|---|---|
| Taalvoorkeur | Afrikaans, English |

Reviews
Nog geen resensies is geplaas nie