




Bidcoins-in-'n-Boks
R120.00
"Bid sonder ophou". -1 Tessalonisense 5:7
Blaas nuwe vuur in jou gebedslewe met Bidcoins-in-'n-Boks.
Verken die Woord deur 'n verskeidenheid van geliefde Ou en Nuwe Testament verse wat jou sal inspireer en uitnooi na 'n dieper verhouding met God. Die stel bestaan uit verse wat tot jou hart en verstand sal spreek en jou na finomenale gedeeltes in die Bybel sal neem wat jy tydens jou stiltetyd kan bestudeer.
Elke stel van Bidcoins-in-'n-Boks bestaan uit verskillende verse. Die bokse is nie identies nie en daarom kan 'n familie, groep vriende of kleingroep elk 'n boks bestel en Bidcoins onder mekaar uit ruil.
Gepas vir mans en vrouens.
Beskrywing
Wat is binne die Boks?
- Sewe (7) MDF Bidcoins waarop verskillende Skrifverse gegraffeer is;
- Een (1) MDF Bidcoins houer;
- Lectio Divina (Gebed en Skriflesing) gids.
Additionele inligting
| Aantal Bidcoins | 7 |
|---|---|
| Taalvoorkeur | Afrikaans, English |

Reviews
Nog geen resensies is geplaas nie