Wat is binne die boks?

 

Figuur 1: Bidcoins-in-'n-Boks

Kom ons gesels eers oor die boks voor ons verduidelik wat in die boks is.

Dink buite die Boks

Vandag word verskeie metodes van Skriflees regoor die wêreld beoefen. Ten einde die Skrif met ons hart sowel as met ons verstand te verken, stel ons die praktyk van Lectio Divina voor. Lectio Divina is ‘n dissipline wat dit vir ons moontlik maak om God se Stem deur Sy Woord te ervaar. Dit bestaan uit ’n ritme van lees en meditasie wat ons help om skriflesing en gebed in mekaar te weef, om sodoende dieper in ons verhouding met God te gaan.

Deur Lectio Divina te boefen benader ons nie die Skrif met die doel om soveel informasie as moontlik in te neem nie, en nog minder om antwoorde op lewe se moelikste vrae te bekom nie. Ons lees die Skrif met die doel om God te ontmoet en sodoende bewus te raak van Sy teenwoordigheid in en om ons.

Figuur 2: Lectio Divina op die agterkant van Bidcoins-in-'n-Boks

Op die agterkant van die boks sal jy dus 'n kort uiteensetting van Lectio Divina kry wat jou sal verduidelik hoe om die Skrif te lees.

Loer binne die Boks

Binne in die Bidcoins-in-'n-Boks sal jy dievolgende aantref:

  • Bidcoin Houer: 'n Gehalte houer waarin jy jou Bidcoins veilig kan stoor.
Figuur 3: Die houer

Seven (7) Bidcoins: Binne die Bidcoinhouer sal jy sewe Bidcoins kry waarop verskillende skirfverse gegraffeer is. Afhangende van die tipe Bidcoin pak wat jy gekoop het, kan die verse bestaan uit 'n verskeidenheid van geliefde Ou en Nuwe Testament verse, of verse wat met 'n spesifieke onderwerp te doen het. 

Figuur 4: Sewe (7) Bidcoins

Sien gerus ons Bidcoin pak uiteensetting vir meer ingligting oor die verskillende pakke. Packs Explanation for more information on each of the Bidcoin-in-a-Box packs.

afAfrikaans