VRAE OOR BIDCOINS

Bidcoins is geskep om jou te help om die dissipline van ‘Bid Sonder Ophou’ te kultiveer. Dit is ook ’n hulpmiddel wat jou kan help om die Woord te verken en te verkondig. Die beeld van die ‘biddende hande’ aan die voorkant van die Bidcoin herinner ons daaraan om voortdurend met God in gesprek te tree, en nie net ons gebede tot ’n paar minute in die oggend te beperk nie. Die skrifvers aan die agterkant van die Bidcoin nooi ons om die Skrif met ons hart en ons verstand te verken. Praying Without Ceasing. In addition, it is a resource to help you explore and share the Word. The image of the praying hands on the front of the Bidcoin reminds us to converse with God throughout the day, and to not limit our prayers to a few minutes in the morning. The Scripture on the back of the Bidcoin is an invitation to read the Word with our hearts and minds.
Nêrens in die Bybel sê dit dat ons ons oë moet sluit wanneer ons bid nie. Inteendeel, mense in die Bybel het gebid wanneer hul staan, sit en selfs met hul gesigte op die grond lê. Jy kan bid in jou voertuig, waneer jy in die natuur stap, by die werk of selfs wanneer jy rus. Om te Bid Sonder Ophou beteken dat jy jou hele dag aan God opdra. Daar is nie 'n tyd, situasie, aspek of seisoen van jou lewe waaroor jy nie met God kan praat nie. Bid Sonder Ophou means that you dedicate your entire day to God. There is not a time, situation, aspect or season of your life that you cannot talk to God about.
Vandag word verskeie metodes van Skriflees in kerke regoor die wêreld beoefen. Ten einde die Skrif met ons hart sowel as met ons verstand te verken, stel ons die praktyk van Lectio Divinia voor. Lectio Divina is ‘n dissipline wat dit vir ons moontlik maak om God se Stem deur Sy Woord te ervaar. Dit bestaan uit ’n ritme van lees en meditasie wat ons help om skriflesing en gebed in mekaar te weef, om sodoende dieper in ons verhouding met God te gaan. Deur Lectio Divinia te boefen benader ons nie die Skrif met die doel om soveel informasie as moontlik in te neem nie, en nog minder om antwoorde op lewe se moelikste vrae te bekom nie. Ons lees die Skrif met die doel om God te ontmoet en sodoende bewus te raak van Sy teenwoordigheid in en om ons. ’n Kort uiteensetting van Lectio Divina is op die agterkant van die Bidcoins se verpakking uitgelê.

Lectio Divina is a discipline that enables us to experience God’s voice through His Word. It consists of a rhythm of reading and meditation which helps us to weave scripture reading and prayer into one another, so that we can strengthen our relationship with God.

By practising Lectio Divina we don’t approach the Bible with the intention of obtaining as much information as possible, nor of finding answers to life’s most challenging questions. We read the Scripture for the purpose of meeting God and to become aware of His presence in and around us.

A short outline of Lection Divina can be found on the back of the Bidcoin packaging.

Ons glo dis belangrik om die Skrif vir transformasie en nie net informasie te lees nie. Ons will jou daarom aanraai om die vers agter op die Bidcoin, asook die gedeelte in die Bybel waaruit dit aangehaal is, 'n paar keer deur te lees voor jy die spesifieke Bidcoin met iemand anders uitruil. Mediteer, refkleteer en let op hoe God met jou praat deur die Skrif. Gegewe die huidige globale gesondheids pandemie moet die uitruil van Bidcoins, soos die uitruil van enigiets anders, op 'n veilige manier gedoen word.
Hier onder volg 'n paar wenke wat jy kan volg om sodoende jou Bidcoins op te pas:

  • Maak seker jou hande skoon en droog is voor jy met jou Bidcoins werk;
  • Vee jou Bidcoins met ‘n sagte lappie af om oortollige olie, stof, sweet en klamigheid te verwyder;
  • Hout swel en krimp wanneer dit met water in aanraking kom, en dus is dit belangrik om Bidcoins uit water te hou.
  • Hout mag moontlik donkerder word met die verloop van tyd. Dit is ’n natuurlike proses.
  • Bere Bidcoins op ’n droe en veilig ruimte wanneer jy skottelgoed was, swem, bad of stort;
  • Waak daarteen om nie Bidcoins vir lank in ‘n warm of klam omgewing te los nie;
  • Vermy direkte sonlig, sterk kemikalie en ‘n oop vuur.
  • Hou Bidcoins buite die bereik van diere;
  • Hou Bidcoins buite die bereik van kinders onder die ouderdom van drie jaar oud.

We searched the internet far and wide to see whether we could find any conclusive proof that it was safe or advisable to sanitise MDF products (the stuff that Bidcoins are made of). With safe we mean that the product will not become damaged as a result of using sanitiser.  On account thereof that we were unable to find proof, we decided to do our own experiment whereby we sprayed sanitiser on both sides of the Bidcoin.

While our experiment showed that it appeared to be safe to use Santizer on Bidcoins, we do not know what impact the repeated use of sanitiser on Bidcoins will have on the product. Therefore, we advise following our guidelines and refraining from exchanging Bidcoins if you are displaying Covid-19 related symptoms, or swapping Bidcoins with anyone who are displaying symptoms.

If you are displaying symptoms, kindly, have yourself tested, wear a mask, and stay safe.

Bidcoins is tans beskikbaar in Afrikaans en Engels. Ons volgende mylpaal is om dit vroeg in 2021 in Xhosa beskikbaar te he.
Omrede ons glo dat die Bybel deur God geinspireerd is, is ons Verskeidenheids pakke saamgestel uit ’n verse wat die spektrum van die Ou en Nuwe Testament beslaan. Die pakke is verdermeer opgemaak uit bekende sowel as redelik onbekende verse. Dis belangrik om daarop te let dat nie een van die verskeidenheids pakke huidiglik presies dieselfde verse bevat nie. Hier en daar mag ’n vers in meer as een pak voorkom, maar grootendeels sal die pakke verskillend wees. ’n Gesin of groep mense kan dus met gemak ’n aantal pakke bestel met die wete dat nie een pak presies dieselfde verse sal bevat nie. Gesinne en vriende kan na ’n tydjie van wandel met hul spesifieke Bidcoins dit onder mekaar uitruil en sodoende sorg dat hul blootstelling aan ’n verskeidenheid van verse geniet.
Jy is welkom om jou bestelling deur ons aanlyn winkel of deur WhatsApp te plaas. Ons winkel is met WhatsApp geintegreer wat beteken dat jy jou bestelling op jou foon kan voltooi sonder dat jy vorms aanlyn hoef in te vul. Indien jy deur WhatsApp bestel sal ons net vriendelik versoek dat jy ’n bewys van betaling deurstuur na jy jou bestelling geplaas het.
Dit is belangrik om kennis te neem dat ons jou in staat stel om 'n bestelling te plaas al het ons moontlik nie voorraad beskikbaar nie. Dit word gedoen sodat ons die belangstelling van die publiek kan bevestig, sodat ons weet tot watter mate om ons produksielyn te vergroot. Wanneer 'n item as 'in stock' gelys word beteken dit dat ons voorraad beskikbaar het en jou bestelling kan stuur vir aflewering. Wanner 'n item gelys word as 'on back order' beteken dit dat ons voorraad nie heeltemal voldoende is nie, maar dat ons besig is om nuwe voorraad te maak.
We have for your convenience created three packs that you can order per topic: Women of Faith, Faith like Farmers and Pack of Hope. The Verses for Everyday pack is made up of various loved Old and New Testament verses.
Terwyl ons verstaan hoekom jy jou eie pak sal wil saamstel, het ons nie tans die kapasiteit om dit vir individuele bestellings moontlik te maak nie. Ons beoog wel om gedurende 2021 dit vir jou moontlik te maak om jou eie pak saam te stel. Huidiglik kan ons well pakke saamstel vir groepe, kerke, funksies, ens. Maak asseblief met ons kontak vir meer inligting.
Dit is vir ons lekker om te bevestig dat ons wel bestellings vir kleingroepe, funksies of kerke kan neem. Skakel ons gerus vir meer inligting.
Ons maak van ’n nationale koerierdiens gebruik om jou bestelling veilig by jou af te lewer.
Bestellings word huidiglik slegs binne die grense van Suid Afrika afgelewer.
Dit hang af of die item as ‘in stock ’ of ‘on back order’ gelys was toe jy jou bestelling geplaas het. ‘In stock’ beteken dat ons dit binne 3-4 dae kan aflewer omdat ons voorraad beskikbaar het. ‘On back order’ beteken ons is besig om nuwe voorraad te maak en dat jy asseblief 7-14 dae moet toelaat vir jou bestelling om afgelewer te word. Om Bidcoins te vervaardig verg tyd en geduld, en ons waardeer jou geduld terwyl jy vir jou bestelling wag. Ons sal jou deurgans op hoogte hou.
You can use the tracking number which we sent to you via WhatsApp or email to track the delivery of your order. Simply enter the number on the website of our courier company.
Jou versendingsnommer sal in die WhatsApp boodskap of e-pos wees wat ons vir jou gestuur het waartydens ons die aflewering van jou bestelling bevestig het.
Jy het basies twee opsies. Ons kan jou bestelling hou tot jy veilig tuis is of jou bestelling kan moontlik by jou vakansie bestemming afgelewer word. Solank jou vakansie tuiste ’n andres van een of ander aard het behoort ons jou bestelling by jou te kan aflewer. As voorsorg vra ons wel dat jy net met ons kontak maak sodat ons kan bevestig dat die aflewering wel by jou vakansie bestemming gedoen kan word.

ALGEMENE VRAE

Bidcoin.faith is nie met 'n spesifieke kerkgroep of denominasie geaffilieer nie. Ons wil almal bedien wat in Jesus glo.
Apart from the Biblical significance of the number seven, we didn’t want to leave you feeling overwhelmed by expecting you to memorise 200 verses all at once.

The seven Bidcoins equate to one for every day of the week. We are of the opinion that seven will be easy and challenging enough, and leave you excited to memorise seven more. Once you have read through and memorised your seven Bidcoins you are welcome to swap them out with friends or family members, and restart the process of memorising seven more. Remember to always follow our guidelines prior to swapping Bidcoins out with others.

SUPPORT

Phone

EMAIL

hello@bidcoinsinabox.co.za

Het jy vrae wat nie beantwoord is nie?
Maak gerus kontak met ons
afAfrikaans