Versendingsbeleid

Here you will find relevant information related to the delivery of your order.

Shipping Summary

Days required to deliver an order

Area Days to Deliver
Main Centres in South Africa 1-2 Business Days
Smaller cities and towns 2-4 Business Days
Regional and outlying areas 3-5 Business Days

Unless you would like to collect from our office in Cape Town, deliveries will cost R75.

Delivery of Orders

Daar is twee fases om jou bestelling te ontvang waarvan ons jou graag wil verwittig:

1.) Acknowledgement and processing:

Dit is belangrik om kennis te neem dat ons jou in staat stel om 'n bestelling te plaas al het ons moontlik nie voorraad beskikbaar nie. Dit word gedoen sodat ons die belangstelling van die publiek kan bevestig, sodat ons weet tot watter mate om ons produksielyn te vergroot. Wanneer 'n item as 'in stock' gelys word beteken dit dat ons voorraad beskikbaar het en jou bestelling kan stuur vir aflewering. Wanner 'n item gelys word as 'on back order' beteken dit dat ons voorraad nie heeltemal voldoende is nie, maar dat ons besig is om nuwe voorraad te maak.

Depending on the nature in which you had placed your order, all orders will be acknowledged via WhatsApp message or email notification within 1-2 days of receiving them. If you have placed your oder while the item was listed as ‘on back order’ we will provide you with an estimate of how long it will take to manufacture the item.

If you have placed your order via WhatsApp we kindly request that you send us proof of payment to ensure that we process your order. We will first send you an invoice following which you can send us the proof of payment.

2.) Delivery:

Ons maak van 'n nationale kourier diens gebruik om bestellings binne die grense van Suid-Afrika af te lewer. Wanneer jou bestelling uitgaan vir aflewering sal jy 'n boodskap van ons af vervang wat jou daarvan verwittig. Ons sal ook die afleweringsnommer aantoon wat jou in staat sal stel om 'n oog op jou aflewering te hou. Laat asb 48uur toe vir die aflewerings informasie om korrek te vertoon.

Terwyl ons skouer aan die wiel sit om Bidcoins vinniger te vervaardig, is dit belangrik om kennis te neem dat om Bidcoins te vervaardig tyd, inspanning en geduld verg. As ons voorraad beskikbaar het sal jou bestelling binne 3-4 dae afgelwer word. Indien ons nie voorraad besikbaar het nie, sal daar moontlik 'n 7-14 wagperiode wees voor ons jou bestelling kan aflewer. Ons voorraadvlakke mag van tyd tot tyd wissel en ons waardeer jou geduld terwyl ons daaraan werk om die optimale balans te vind. Ons sal jou ook deurgans op hoogte hou van jou bestelling.

Indien jy nie jou bestelling binne 3 dae ontvang het vandat ons jou aflewering bevestig het nie, moet jy asseblief jou naam en bestelling nommer deurstuur aan orders@bidcoinsinabox.co.za sodat ons kan opvolg. orders@bidcoinsinabox.co.za with your name and order number, and we will look into it for you.

Koste van aflewering

Free local delivery is available for orders over R500. For orders under R500, we charge R75 for local delivery.

Terugbetaling, teruggee en omruil

Vir meer inligting oor terugbetalings, teruggee en omruil, lees gerus ons Returns Policy.

Ons aanvaar produkte wat teruggestuur word tot en met 15 dae van die dag wat die oorspronklik afgelwer was. Indien die produk ongebruik wees en in sy oorspronklie verpakking is, sal ons die volle bedrag minus die afleweringskoste aan jou terugvoorsien.

Indien jou bestelling enigsins beskadig is wanneer dit afgelwer word, versoek ons dat jy ons onmiddelik daarvan in kennis sal stel. Neem 'n foto van die produk en stuur dit saam met jou naam en bestellingsnommer aan orders@bidcoinsinabox.co.za. Ons handteer die gevalle soos dit opduik maar sal ons beste doen om 'n bevredigende oplossing te vind. orders@bidcoinsinabox.co.za with your order number and a photo of the item’s condition. We address these on a case-by-case basis but will try our best to work towards a satisfactory solution.

Indien jy enige verdere vrae het, is jy welkom om met ons in verbinding te tree.

afAfrikaans