MEER OOR ONS

Ons doel is om hulpmiddels te ontwikkel wat jou kan help om jou verhouding met God te versterk en jou attent maak op Sy teenwoordigheid in jou lewe. In ons aanlyn-winkel sal jy 'n verskeindenheid produkte aantref wat jou op jou geloofsreis kan bystaan. Dit is ons hoop dat deur van ons hulpmiddels gebruik te maak, jy iets van die misterie van God se liefde en genade sal ontdek, en die Goeie Nuus met ander sal deel.

2020
ONTSTAANSJAAR
3000+
AANTAL BIDCOINS VERVAARDIG

ONS SPAN

Dr. Clarence Payne

STIGTER

Gesoute veranderingsbestuurs konsultant met 'n graad in teologie (BTh) en 'n doktorsgraad (PhD) in Persoonlike en Professionele leierskap.

Marouise Schoeman

Kunshoof

Talentvolle musiekant, fotograaf en sosiale media konsultant, wat verantwoordelik is vir die visuele aspekte van Bidcoin.faith

Wat se die mense oor Bidcoins?

afAfrikaans