Vir watter rede is Bidcoins-in-'n-Boks vervaardig?
Die Bybel leer ons hoe belangrik dit is om die Skrif te memoriseer en internaliseer, maar daar is net nie goeie hulpmiddele beskikbaar wat ons kan help om dit te doen nie. Ons het 'n paar van die beskikbare opsies probeer, maar het die volgende uitdagings ervaar:
- Skryf skrifverse op stukkies papier: Ons het probeer om Skrifverse te leer wat ons op stukkies papier geskryf het, maar ons papiertjies het gewoonlik opgevrommel geraak en in die asblik beland. Daai stukkies papier het net nooit weer dieselfde gelyk na dit heeldag in 'n broeksak was nie.
- Skryf in 'n joernaal 'n Joernaal is 'n goeie manier om notas te maak tydens jou stiltetyd, maar wanneer dit kom by skifverse memoriseer werk 'n joernaal net nie so lekker nie. Ons dink aan byeboere, veldwagters en dokters wat nie heeldag 'n joernaal saam hul kan ronddra nie.
- Mobiele Toestelle: We tried learning Scriptures on mobile devices, but our eyes were burning by the time we got to the third Scripture. While we acknowledge the role mobile devices can play as a resource in our spiritual growth, much is currently being said about the negative effects of too much screen time.
Gevolgtrekking:
Bidcoins-in-'n-Box word gemaak van MDF, so jy sal nie saans bed toe gaan met oe wat aan die brand is nie. Anders as Skirfverse wat op stukkies papier geskryf word, sal Bidcoins nie buig sodra jy dit in jou sak steek nie. Dit is ook klein en liggewig, wat beteken dat almal dit kan ronddra.
Met soveel voordele is dit maklik om te verstaan hoekom mense gaande is oor hul Bidcoins-in-'n-Boks. Bidcoins-in-a-Box.
