Taalbeleid

As troste Suid-Afrikaners erken ons die diversiteit van ons land met sy elf amptelike landstale. Ons will die dinge wat ons mense uniek maak vier, soos die feit dat ons 'n verkeerslig 'n robot noem en niemand regtig weet hoelaat nou-nou nou eintlik is nie. Waar anders in die wêreld kan jy 'n skrif op 'n stukkie hout laat grafeer, dit 'n Bidcoin noem, en mense sal presies weet waarvan jy praat? 

Ons hoop ons kan 'n bydrae maak om te versker dat Suid-Afrikaners, en die wat besluit om die land hul tuiste te noem, die Woord kan verken in 'n taal waarmee hul gemaklik is. Vir daardie rede het ons ten doel gestel om Bidcoins van dag 1 af in Afrikaans sowel as in Engels bekend te stel, terwyl ons beoog om die isiXhosa weergawe vroeg in 2021 beskikbaar te stel. 

In addition, we have created a bilingual site, which will enable our  valued customers to place their orders in Afrikaans or English. The language can be changed by clicking on the flag at the bottom of your screen. The Afrikaans translation of the website will be completed in increments, and therefore those who decide to place their orders in Afrikaans may at some point in time receive notifications from us in both Afrikaans and English. We appreciate your patience as we work towards finalising the translation. From a customer service point of you we are able to service you in Afrikaans or English.  

Jy is welkom om ons te kontak indien jy meer inligting verlang.

 

Figuur 1: Die Engelse, Afrikaanse en isiXhosa weergawe van Bidcoins-in-'n-Boks

afAfrikaans