Omruilbeleid

Ons wil he ons kliente moet oorstelp wees van vreugde met hul kopie. Indien jy nie heeltemal tevrede met jou bestelling is nie, dan is jy welkom om met ons kontak te maak sodat ons met 'n moontlike oplossing vorendag kan kom.

There may be times when you will need to return or exchange an item purchased from us, and our Returns Policy is designed to assist you in that regard.

Highlights from our Returns Policy:

  • Stel ons asseblief dadelik in kennis nadat jy jou bestelling ontvang het indien die produk op enige manier beskadig is;
  • Om dit vir ons moontlik te maak om jou terugbetaling te voltooi, moet ons die goedere wat jy wil terugstuur binne 14 dae ontvang vandat dit by jou afgelewer is.

'n Vinnge woord oor ons produkte en die masjiene wat ons gebruik

Alhowel elke poging aangewend word om ons produkte akkuraat af te neem en te beskryf, kan ons nie waarborg dat elke rekenaar of foonskerm die produkte met die korrekte kleur sal vertoon nie.

Ons maak van tegnologies gevordere masjienerie gebruik om die Bidcoins te vervaardig. Uit persoonlike ervaring het ons geleer dat nie een masjien identies is in die manier wat dit sny of graveer nie. Vir daardie rede mag daar klein verskille in die voorkoms van die produkte wees.

Returning Items for refunds or exchanges

Indien jy enige item(s) wat jy gekoop het wil terug gee, is jy welkom om dit binne 14 dae van die dag van oorspronklike aflewering aan ons terug te stuur via koerier diens.

Ons raai jou aan om die pakkie met 'n koerierdiens te stuur omrede jy verantwoordelik bly vir die pakkie tot en met ons dit ontvang het. Sodra ons dit ontvang het sal ons die ontvangs daarvan bevestig.

Kondisies om items terug te gee of om te ruil

By Bidcoin.faith will ons he dat jy regtig van die items hou wat jy gekoop het. Indien jy anders besluit het oor jou kopie, sal ons jou bestelling omruil of jou terugbetaal indien:

  • Jy die item(s) terugstuur binne 14 dae (inklusief) van die dag wat dit by jou afgelwer is;
  • Jy ons van jou oorspronklike Bidcoin.faith strokie kan voorsien;
  • Die item(s) nog in die oorspronklike verpakking is, onoopgemaak en ongebruik, is met alle kaartjies nog aangeheg;
  • Die Terug Gee vorm is voltooi en is ingesluit met die items wat jy terugstuur (elektronies of hardekopie);
  • Dit is in die oorspronklike verpakking

Alle items wat teruggestuur word sal geinspekteer word sodra ons dit ontvang het. Indien dit nie vir jou moontlik is om die kondisies na te kom soos wat hierbo uitgele is nie, sal Bidcoin.faith die reg voor behou om die omruil van 'n item of die terugbetaling daarvan te weier op items waarvan die koper wil afsien.

Alle items wat op uitverkoping verkoop is, is finaal en kan nie terugbetaal word nie. Bestellings wat verpersoonlik was kan ook nie teruggegee of omgeruiil word nie omrede dit spesiaal vir die koper vervaardig was.

Bidcoin.faith kannie bankstate in die plek van 'n strokie aanvaar nie.

Vir higinies redes kan ons ongelukkig nie die omruil of teruggee van dievolgende items toelaat nie:

  • Ringe
  • Oorbelle

Beskadigde Goedere

In die geval dat 'n item by jou afgelewer is wat beskadig is moet jy ons asseblief dadelik daarvan verwittig. Neem 'n foto van die item en stuur dit te same met jou naam en bestellingsnommer aan ons deur. Ons handteer die gevalle soos dit opduik, maar sal ons beste doen om 'n oplossing te vind.

Spelfoute en ander glipsies

Ons het deur meer as 500 skrifverse in verskye tale gewerk en alhoewel ons ons beste gedoen het om ons werk na te gaan, is dit moontlik dat spelfoute en ander glipsies ingekruip het. Indien jy 'n spelfout sien dan sal ons jou met liefde 20% afgee op jou volgende bestelling en vir jou 'n Bidcoin met die korrekte spelling saamstuur.

Afhangende van die Bybelvertaling wat ons gebruik het, mag sommige name anders geskryf wees as waaraan jy gewoond is. Die is nie 'n spelfout of glipsie nie omrede dit uit 'n spesifieke vertaling van die Bybel kom.

Aanlyn omruil en teruggee

Omruil

Indien jy 'n item vir 'n ander item wil omruil, versoek ons dat jy asb die Omruils Dokument voltooi en aan ons stuur voordat jy die items deurstuur.

Items kan slegs vir items van dieselfde waarde as die van die koopprys van die item wat terug gestuur word omgeruil word.

Die items wat jy wil terugstuur moet na ons aanlyn winkel teurg gestuur word, tesame met die nodige dokumente en jou strokie.

As die alternatiewe kleur of grote van 'n item nie meer beskikbaar is nie, en al die Teruggeee en Omruil Kondisies bevredig is, sal ons jou terugbetaal. Jou oorspronklike metode van betaling sal gekrediteer word.

Terugbetaal

Jy sal terugbetaal word deur die metode waarin jy oorspronklik betaal het te krediteer, afhangende daarvan dat die Teruggee en Omruil Kondisies bevredig is. Sodra ons die items ontvang het sal ons ontvangs daarvan bevestig, dit inspekteer, en jou via epos verwittig van die uitslag van jou omruiling of terug betaling. Neem asseblief kennis dat alle terugbetalings die aflweringskoste uitsluit omrede dit nie terugbetaal kan word nie.

Stuur 'n Omruil of Terugbetaal vorm

  • Voltooi 'n Stuur Terug Vorm en stuur dit aan hello@bidcoinsinabox.co.za
  • Nadat jy dit voltooi en deurgestuur het sal een van ons vriendelik spanlewe met jou kontak maak om
  • Once you have sent your item(s) back to our warehouse, our warehouse will authorise the refund

Before sending the item(s), please ensure all details on the form are correct. You will also need to write the returns number on the outside of the parcel.

For any queries, contact us at 01234585 or alternatively email at hello@bidcoinsinabox.co.za  

afAfrikaans